Shelf Indulgence
Cover of Proteus
No ratings yet — be the first.

Proteus

by Deon Meyer

2012·360 pages·af
Publisher, ISBN & more
Publisher
Human & Rosseau
ISBN
9780798164795

About this book

Tobela "Tiny" Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Dan bevind hy hom skielik in 'n onmoontlike situasie. Hy moet binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf 'n ou vriend, wat gyselaar gehou word. Maar die losprys wat hy saam met hom moet neem, is gevaarlik - 'n hardeskyf met sensitiewe inligting. Die plaaslike intelligensiediens gaan alles in hul vermoe doen om hom te keer. En nou word die jagter die prooi. Op 'n "geleende" BMW-motorfiets vat hy die lang pad."

Similar books

Rummaging the shelves…

Reviews

Loading reviews…